SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Na die skok en teleurstelling van ‘n verbreekte verlowing wil Lizeldri du Wahl vanselfsprekend niks weet van mans nie. Sy is dus nie net negatief nie, maar boonop baie geirriteerd met die idee dat sy haar nuwe vriendin se broer moet ontmoet. Juana het sy wonderlike eienskappe al so baie besing dat Lizeldri sommer weet hy gaan verwaand en arrogant wees. Hy is immers van die adelstand en blykbaar een van die hubaarste mans in Spanje.
Maar dis nie vir Lizeldri maklik om die lang donker man met sy swart oe en sensuele mond te ignoreer nie en sy vind hom allermins afstootlik … al probeer sy hoe hard. Boonop vind sy gou uit dat hy geen teenstand duld nie.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Irresistible Greeks – Secrets & Seduction (3-in-1 – great value)
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Nommerpasman – Dina Botha
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Al Die Dae Van My Vrouwees Met God – Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Lantern, June 1975 Volume XXIV Nr 4
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Komplot – Chris Moolman
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Op Pad Met Blydskap – Michael Card
Seller: Mel's book shack
R40,00