SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
My Vreugde In God – ‘n keur van kosbare wyshede en gebede uit die pen van die geliefde skrywer Solly Ozrovech, spesiaal saamgestel uit sy talle publikasies wat tot op hede by Lux Verbi, BM verskyn het. Hiermee wil Leserskring sy lede bedank vir hulle getroue ondersteuning deur die jare.
Solly Ozrovech beskik oor die vermoë om nie slegs die verstand van sy lesers te prikkel nie, maar deur te dring tot hulle hart en diepste emosies. Sy boeke straal van liefde vir God en sy medemens. Geen wonder nie dat hy honderde lesers – oud en jonk – deur sy skryfwerk getroos, bemoedig en na God gelei het. Vir hom is geloof, hoop en liefde die belangrikste eienskappe wat ‘n Christen se lewe kenmerk.
Wat hierdie boek nog meer spesiaal maak, is die talle aanhaliings van mense sedert die vroegste jare tot vandag oor die temas wat ds Solly aanraak. Aan die einde van die boek is beloftes uit die Bybel, wat die leser altyd sal bybly en wat van die boek ‘n ware kleinood maak wat op die boekrak van elke Christen tuishoort.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-

Duma Duma So Deur Die Bos – Renate Roux
Vendor: My Owl Bookshop
R20,00 -

Gesels Met God Oor Alles – Joyce Meyer
Vendor: My Owl Bookshop
R45,00 -

Die Moeg-Gesoek Blokraaigids – Adri Burger
Vendor: My Owl Bookshop
R15,00 -

Seven Steps to Heaven – Fred Khumalo
Vendor: My Owl Bookshop
R50,00



















