SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Mot Deur Mot – Fanus Rautenbach
R95,00
‘n Tweedehandse hardeband-kopie van Mot deur Mot van Fanus Rautenbach in baie goeie toestand. Uitgegee deur Unibook in 1987, 99 bladsye. ‘n Skaars boek.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Mot deur Mot handel oor die ligkring van die liefde tussen ‘n ma en haar babaseuntjie. ‘n Teer verhaal wat weergee hoe babas moontlikhede ontdek en hoe hulle hul ouers se voorbeeld navolg. Die eerste boekie van Mot.
Die voortreflike skryfkuns van die baie gewilde radio-omroeper uit die verlede, Fanus Rautenbach. Sy skrywer skuilnaam was ook Mot.
Vendor Information
- Store Name: Etcetera
- Vendor: Etcetera
- No ratings found yet!
-
The Warrior – Francine Rivers
Vendor: Etcetera
R75,00 -
Aan Die Einde Van Die Reënboog – Francois Pienaar
Vendor: Etcetera
R165,00 -
Hemel Toe En Terug – Mary C. Neal
Vendor: Etcetera
R65,00 -
Vroue Wat Inspireer – Struik Christelike Boeke
Vendor: Etcetera
R75,00 -
Isabelle – Chanette Paul
Vendor: Etcetera
R50,00 -
Some Can Whistle – Larry McMurtry
Vendor: Etcetera
R70,00