SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gerrit se opdrag om ‘n miljadêr op ‘n eiland te gaan afneem, is vir hom ‘n marteling.
Hy ontmoet egter vir Kate, die meerminmeisie van sy drome waarna hy sy lewe lank op soek is. Maar sy is so ontwykend soos ‘n verskietende ster hoewel Gerrit kan sien hy laat haar nie koud nie. Onwillig om sy meermin deur sy vingers te laat glip, wurm Gerrit hom in haar lewe in. Dan daag die onderwerp van sy fotografie-opdrag op. By die ou man se huis kry hy die skok van sy lewe en splinter sy geluk aan skerwe.
Is sy meermin dan nou vir altyd vir hom verlore? En hoe sal hy sonder haar kan oorleef?
Vendor Information
- Store Name: Mengelmoeskardoes
- Vendor: Mengelmoeskardoes
-
Toetenkamen se grafkelder – Rob Marsh
Seller: Mengelmoeskardoes
R20,00 -
Ver in die wêreld Kittie – Santie van der Merwe
Seller: Mengelmoeskardoes
R45,00 -
Prairie Brides – Various
Seller: Mengelmoeskardoes
R55,00 -
The Emperor’s Birthday Suit – Cindy Wheeler
Seller: Mengelmoeskardoes
R25,00 -
The Butterfly Lion – Michael Morpurgo
Seller: Mengelmoeskardoes
R35,00