SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Mans En Hulle Maskers – Stephen Arterburn
R40,00
Acceptable to good. The major defect is the damaged front page cover – see photo. Some page corners are slightly creased. The fore-edge of the book seems dusty. Otherwise, the pages are clean and almost crisp.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Elke man het geheime. Of hulle nou sondig is – of bloot nie in jou beste belang nie… of jy ‘n muur om hulle bou of hulle erens diep indruk, jy is nie alleen nie. Maar soos skrywer Stephen Arterburn waarsku, geheime is ook die gevaarlikste krag binne-in ‘n man; daarom is een van jou belangrikste take om ‘n manier te kry om klaar te speel met die onuitgesproke vrese en vrae wat dreig om jou tot ‘n val te bring.
In hierdie boek lê die skrywer bloot wat ongeveer 4 000 mans soos jy gesê het hulle dink, voel en bevraagteken – oor hulleself, hulle werk, hulle huwelik en gesin, hulle finansies en hulle geloof – maar waaroor hulle nie durf praat nie. Hy bevestig ook dat die krag wat dit verg om jou geheime veilig te bewaar, herlei kan word om ‘n beter lewe en ‘n sterker jy te skep.
Arterburn brei nie net oor elkeen van hierdie 25 geheime uit nie, maar gee perspektief oor waar daardie geheime vandaan kom, hoekom hulle so belangrik voel en hoe om op hulle te reageer… om die lewe, liefde, werk en leierskap makliker te maak vir jou en vir elkeen wat jou liefhet.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop