Maatskappyereg – Cilliers, Benade, Butterworth

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

Original price was: R350,00.Current price is: R240,00.

Estimated delivery: 2–9 business days

This book has some names written on the inside cover. The rest of the book inside and out is in excellent condition. No pen marks or highlighter used in the book. No torn or missing pages.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Dit is Maatskappyereg se vierde uitgawe.

Na die eerste uitgawe van hierdie werk in 1968 is die tweede uitgawe net voor die inwerkingtreding van die Maatskappywet 1973 gepubliseer. Die derde uitgawe het in 1977 noodsaaklik geword geword om die ervaring met die implementering van die Maatskappywet 1973, die substansiële wetswysigings en die ontplooiende regspraak saam te vat en in perspektief te stel.

Hierdie vierde uitgawe word in ‘n algeheel nuwe vorm aangebied. Nie alleen is die werk grootliks herskryf nie, maar die inhoud is ook herstruktureer. Die boek is heringedeel in 42 hoofstukke wat elk ‘n selfstandige bondige eenheid vorm, terwyl paragrawe genommer is onder vetdruk opskrifte. Hiermee is gepoog om die gebruikswaarde vir beide praktisyn en student te verbeter.

Met leedwese ontbeer die outeurs die bystand van hul gewaardeerde mede-outeur prof. SWL de Villiers na sy tragiese vroeë afsterwe in 1980. Sy bydrae leef egter in hierdie uitgawe nogsteets voort.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.