SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sedert die oomblik toe Lindie van der Walt die reus van ‘n man ontmoet, maak hy gemengde gevoelens in haar wakker. Die man is arrogant en onvoorspelbaar. Aan die een kant is daar iets aan hom wat haar briesend kwaad maak; aan die ander kant maak hy haar kniee skoon lam met net een kyk van daardie blou oe van hom. Sy wonder wat skuil onder sy baard en snor. Dalk het hy diep kuiltjies in sy wange … Of dalk ‘n lelike litteken. Is dit hoekom hy daaragter wegkruip? Hoe klink hy wanneer hy hardop lag?
Iets aan hom pla haar … en sy is vasbeslote om uit te vind wat dit is.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Juwele uit die Bybel – Hennie Stander
R70,00 -
Net Soos Jesus – Johan Smit
R40,00 -
Die Baie, Baie Baie Maklike Stap Vir Stap Rekenaarboek 2 – Hoole, Hofmeyer
R30,00 -
Fisichem 12 NKV, Fisikavrae met volledige antwoorde = Physichem 12 NCS – Faan Jordaan
R50,00 -
Graded Questions On Auditing 2015 – Gowar, Jackson
R300,00 -
Tsjoerk – Gunther Feustel
R15,00