SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Mense sê nie altyd wat hulle dink nie. Met Lyftaal kan jy nou mense se ware gedagtes “lees” deur op hul gebare te let. Allan Pease is ‘n wêreldkenner van lyftaal – die kuns van kommunikasie sonder woorde. Deur fyn waarneming en oefening sal Lyftaal jou in ‘n japtrap leer hoe om:
- te weet wanneer iemand vir jou lieg
- jou meer aanvaarbaar vir ander mense te maak
- te weet wanneer iemand van die teenoorgestelde geslag jou aantreklik vind
- die samewerking van ander te verseker
- suksesvolle onderhoude en sake-onderhandelinge te voer
Probeer dit vandag nog!
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
The One Thing You Need To Know – Marcus Buckingham
R50,00 -
The Tuscan Year: Life And Food in an Italian Valley – Elizabeth Romer
R40,00 -
Komplot – Chris Moolman
R20,00 -
Internal Auditing: An Introduction – Coetzee et al.
R250,00 -
Kus vir die kluisenaars – Esta Steyn
R40,00 -
Pregnancy – Gordon Bourne
R20,00