SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Willemien Malan koop na haar egskeiding ‘n gesondheidsrestaurant in Kaapstad. Omdat sy met dowes gewerk het, kan sy goed liplees, maar sy besef dit kan klante in haar restaurant afskrik. Hulle mag dit as ‘n skending van hulle privaatheid beskou, en sy wil haar restaurant nie laat skade ly nie.
Op ‘n dag kom twee mans die restaurant binne en sonder dat sy wou, liplees sy die een man se vraag aan die ander: Wanneer betaal jy my vir die moord?”
Willemien se oproep aan die polisie ontketen ‘n reeks gebeure en misverstande, en sy raak teen haar sin betrokke by die saak. Maar sy ontmoet ook die aantreklike baasspeuder, Alfons Visser …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
More se goue strande – Stephanie Meiring (1975 Eerste druk)
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Nimfvalkie – Magdaleen Viviers
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
The Brave ‘New’ World of Education – Creating a Unique Professionalism
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Human Resource Management In Education – C. Loock, B. Grobler, R. Mestry
Seller: Mel's book shack
R70,00 -
Tem my wilde hart – Trudie Coetzer
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Becoming a Leader: Everyone Can Do It – Myles Munroe
Seller: Mel's book shack
R40,00