SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Engela kan nie wag om die stof van Arondshoop van haar voete af te skud nie. Uitkoms kom kort na haar matriekeksamen toe sy ‘n pos as geselskapdame kry vir die welgestelde Bianca Volschenk. Bianca se aantreklike buurman laat Engela se hart onbedaarlik klop, veral toe hy se dat hy haar hart wil verower. Maar toe raak hy maande lank weg om in die boendoes te gaan werk, terwyl Engela hoopvol wag dat hy terugkom.
Tot sy die koerantfoto van hom en die rooikop sien, en hy kort daarna sy opwagting maak met ‘n blonde metgesel. Hoe kon sy so dom wees? Stefan stel duidelik nie belang in onervare meisietjies soos sy nie.
Of is daar ‘n misverstand? En wat van die belangrike saak wat Bianca met Engela en haar gesin wilbespreek?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
The Ultimate Book of Sudoku No 1 – Pete Sinden
R40,00 -
Die jare wat verby is – Pierre Uys
R10,00 -
Reenboogmeisie – Bep du Toit
R15,00 -
Merk Van Die Skarabee – Ena Murray
R15,00 -
The Natural Investigator – Michael Bentley
R150,00 -
Human Resource Management In Education – C. Loock, B. Grobler, R. Mestry
R70,00