Liefde Vergewe Alles – Pierre Uys

R15,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Rustenvrede bied Jana juis dit waarna sy soek – rus en vrede.  Hier kan sy wag tot die kanker gewen het.  Hier kan sy wegkruip, weg van nuuskierige oe.

Hier kan sy in vrede op haar dood wag.  Want medies gesproke, kan niks meer die kanker keer nie.

Sy wil niemand daardeur seermaak nie, nie bejammer word nie, nie verwerp word nie.  Daarom hou sy Nico Weideman op ‘n afstand, veg sy teen haar liefde vir die groot man.

Maar mag sy oor ander se geluk besluit?  Mag sy Nico keer om haar lief te he?  Mag sy haarself die voorreg ontse om lief te he?  Al is dit kortstondig?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.