SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In sy boek, Leef Uitnemend, help die topverkoperskrywer en een van die wêreld se invloedrykste leierskapskenners, Dr John C. Maxwell, jou om die eerste treë te gee na ‘n lewe wat regtig saak maak en doelgerig is.