Le Fleur se Hartebreuker – Madelie Human

R12,50

Format: Small Paperback
Overall Condition: Very Good
Pages: 197 – 205
Inscriptions: Note in Pen/Pencil on Flysheet.
Binding: Good – No Loose Covers/Pages

(Romanza)

Box Code: RAK01

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Chapter_One

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Vir hierdie man moet sy ligloop, dit weet Janneli sommer in die eerste week wt sy as Le Fleur se gastehuisbestuurder begin werk. Sy resputasie as die hartebreker in die Franschhoekvallei het hom immers vooruitgeloop. En hy weet dit nie, maar hierdie wynplaas is glad nie vir haar onbekende terein nie. Baie gou blyk dit dat sy nie verniet op haar hoede was nie. Trouens, hy gaan met haar ‘n weddenskap aan dat sy voor die oestyd verby is, nog een van die vrouegesigte in sy berugte album sal wees!

Janneli aanvaar dit. En geen meisie gaan ‘n weddenskap aan as sy nie ‘n taamlike goeie kans staan om te wen nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Le Fleur se Hartebreuker – Madelie Human”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Chapter_One
  • Vendor: Chapter_One
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.