You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Lag-lag ten spyte van jou las vertel van Barbara Johnson se onlangse stryd teen kanker. Dit is ‘n vreugdevolle vertelling van haar pad deur ‘n jaar van siekte en frustrasie – daarvoor sorg die stewige dosis humor. Barbara kombineer haar eie ervaring met dosyne grappies en stories wat sy ontvang het van ander wat haar geloof in die genesende krag van vreugde deel.