Kry daai lyf – Linda Kriel

R45,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Bee's Books

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

KRY DAAI LYF selfs al háát jy dieet en oefen… al wil jy weghardloop as iemand net die woord “gewig” noem … al dink jy niks kan jou meer maer maak nie. LINDA KRIEL bied jou alles op ‘n skinkbord vir ‘n gesonder, skraler jy. Sy gee die nuutste riglyne om jou leefstyl vir eens en vir altyd te verbeter. Jy kry nie net een eetplan wat werk nie, maar twee: die Lae-Gl-eetplan en die Banting-eetplan, wat gebaseer is op nuwe navorsing. Kies die eetplan wat by jóú gesondheidsprofiel en behoeftes pas. Die skrywer word jou persoonlike oefeninstrukteur met foto’s wat presies wys wat jy moet doen. Haar oefenprogramme sal jou help om sentimeters te verloor, jou lyf ferm te maak en vet te verbrand. HIERDIE BOEK SAL JOU HELP OM … gewig te verloor en fiks te word al die bulte waaroor jy skaam is, weg te oefen jou unieke liggaamsvorm mooier te maak jou vetpersentasie te bepaal jou spier- en vetsamestelling te verbeter jou metabolisme te verhoog vir die res van jou lewe gesond te leef. As jy eers die voordele van aktief wees en reg eet ervaar, sal jy daarmee volhou. Dan is die lyf wat jy begeer jounenie net vir ‘n maand of ‘n jaar nie, maar vir ‘n leeftyd! LINDA KRIEL is die aanbieder van die TV-program Kry Daai Lyf op kykNET. Sy skryf tans ‘n fiksheidsrubriek in FINESSE-tydskrif en is medeskrywer van 30 Dae tot ‘n Nuwe Jy. Sy bedryf sedert 1992 ‘n fiksheidskliniek wat in gewigsverlies spesialiseer

Vendor Information