SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Keur 3 sluit die volgende verhale in:
Die ontwykende droom – ‘n Kleuter-onderwyseres se liefdesdrome word ingrypend verander. Hoekom ontwyk die liefde haar? Sal sy ook, soos haar ma, ‘n vrou van tragedie word?
Alleen in die wind – Lukas van Jaarsveld regeer sy kinders met ‘n ysterhand. Anneke, die rebel, breek weg. Sy word onterf. Sy versorg ‘n hulpelose invalide uit pligsbesef. Wat hou die toekoms vir haar in?
Gister se betowering – Frans kom op sy perd tot Lize se redding na haar motor in die modder vasval. Die liefde blom, maar dit word verydel. Lize het egter ‘n troefkaart. Haar ewige liefde sal oorwin!
Vendor Information
- Store Name: Etcetera
- Vendor: Etcetera
- No ratings found yet!
-
U Woord Is My Woning – Lizette Murray
Seller: Etcetera
R85,00 -
Die Openbaring – Beverly Lewis
Seller: Etcetera
R85,00 -
Seize The Night – Dean Koontz
Seller: Etcetera
R65,00 -
Die Belydenis – Beverly Lewis
Seller: Etcetera
R75,00 -
‘n Ma Se Hoop – Francine Rivers
Seller: Etcetera
R75,00 -
Return To The Mountains – Roger Frison-Roche
Seller: Etcetera
R95,00