SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Keegan & Samier: Die strokiesprentkompetisie deur André Trantraal is die derde boek in die reeks.
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywerDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! (3) Die strokiesprent-kompetisie Keegan kry die geleentheid om ’n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer – en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde … maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry … se nuwe strokiesprent adverteer – en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde … maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry…
André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van die strokiesprentboeke Stormkaap en Coloureds sowel as die bekroonde Keegan en Samier kinderboekreeks. Sy strokiesprent-werk, geskryf in beide Kaaps en Engels, het in Beeld, Die Burger, Rapport, Cape Argus, Cape Times verskyn en was in Hamburg, Amsterdam en Kaapstad uitgestal. Sy Kaapse Afrikaanse vertaling van die veel bekroonde middelgraadse roman Ghost, geskryf deur Jason Reynolds, word benoem vir ’n UJ-prys en sy vertalings van die Kaapse gedigte van sy broer, Nathan Trantraal, verskyn in die New England Review. Hy is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaaps.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Ina: ‘n Verhaal van genade en genesing – Ina Bonnette
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Learn to do – Tippie plays a new sport
Vendor: MimiReads
R29,00 -

Stillewe – Marie Spruyt
Vendor: MimiReads
R169,00










