SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Joe Speedboot – Tommy Wieringa
R50,00
Overall Condition: Very Good
Dustcover: N/A
Inscriptions: Has an Inkstamp on Flysheet
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
Box Code: BB115
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Die stories bereik die veertienjarige Fransie in sy hospitaalbed. Stories oor ‘n nuweling wat besig is om vuur te maak (soms heel letterlik) onder die plattelandse verlamming van hul klein Nederlandse dorpie, Lomark. Die Joe Speedboot is ‘n seun met aweregse planne en ysere wil, en in ‘n japtrap neem hy Lomark ordentlik op horings met middernagtelike ontploffings en ‘n tuisgeboude spioenasievliegtuig.
Dis ook Joe wat ‘n paar jaar later besef dat die verlamde Fransie se ooronwikkelde rolstoelarm van hom ‘n meesterarmdrukker sal maak, en die twee vriende ontdek ‘n macho toernooiwêreld waarvoor fransie se fassinasie met samoeraivegkuns hom uitmuntend voorberei het. Natuurlik is daar ook ‘n meisie, die Suid-Afrikaanse PJ, op wie albei verlief raak. Om van die resieslaaigraaf nie te praat nie…
Vendor Information
- Store Name: Chapter_One
- Vendor: Chapter_One
-
Slow Heat In Heaven – Sandra Brown
Seller: Chapter_One
R25,00 -
The Eagle has Flown – Jack Higgins
Seller: Chapter_One
R25,00 -
Little, Big – John Crowley
Seller: Chapter_One
R250,00 -
The Rio Grande – Raymond Johnson (Rivers of the World)
Seller: Chapter_One
R18,75 -
Omdat Die Wind Alleen Is – Engela Linde
Seller: Chapter_One
R12,50 -
Terror At Sea – Dean W. Ballenger
Seller: Chapter_One
R12,50