Jaarplante & Meerjariges – Jennifer Godbold-Simpson

R40,00

A good-looking book. Does not look like it has been used much – if at all.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Jaarplante & Meerjariges sal jou help om jou tuin te omskep in ‘n jaarlange lushof vol kleur en prag.

Hierdie onmisbare handleiding vir elke tuinier bied jou:

  • Advies oor hoe om jaarplante en meerjariges in ‘n Suid-Afrikaanse klimaat te kweek
  • Idees oor hoe om jou eie blomuitleg te beplan en te ontwerp
  • ‘n Kleurwiel wys jou die beste manier om kleure in jou tuin te kombineer
  • Nuttige tabelle groepeer blomme volgens kleur en verskaf botaniese sowel as volksname, blomseisoene, beste groeitoestande, en nuttige plantwenke
  • Advies oor hoe om die geskikste jaarplante en meerjariges vir jou tuin te kies, en hoe om hulle te plant en te versorg
  • Wenke oor hoe om jou eie plante te kweek.