Elke jongmens beleef die een of ander tyd mislukkings en voel dan asof hy nie meer die krag het om aan te gaan nie. In Inspirasie vir die Lewe gee die gewilde Solly Ozrovech aan elke jongmens wat só voel die inspirasie om voort te gaan met sy lewe; om ten spyte van alle teenspoed ‘n sukses van sy lewe te maak, en om te soek na die wil van God. Dit doen hy deur te vertel van hoe bekende mense teleurstellings in hul lewe te bowe gekom het.
Sy wens is dat elke jong leser iewers in hierdie boek die inspirasie sal vind eat hulle juis nóú so nodig het. Sy gebed is dat dit hulle by Jesus Christus sal uitbring, Hy wat die Bron van alle geheiligde inspirasie is, sodat hulle die toekoms met moed kan ingaan.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.