SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Huil Nie, Harlekyntjie – Wille Martin
R15,00
In good condition for a used book. Cover might be slightly worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Wat doen die dogter van ‘n miljoener wanneer sy besef dat die man wat sy geglo het sy bemin, slegs om haar vader se skatte met haar wou trou? En wanneer haar pa boonop aandring dat sy met ‘n jong baron, die seun van ‘n Duitse edelman-vriend, moet trou? As haar naam Helder Viviers is, slaan sy op die vlug en word ‘n “arm” sirkusartieste in Europa.
In die sirkus maak sy egter – tot haar verwarring – kennis met twee baronne – of is hulle dalk bedrieers wat die titel slegs gebruik vir hul sirkusloopbane?
Te midde van lewensgevaar leer Helder later wat dit beteken om werklik bemin te word, maar sy leer ook hoe smartlik dit is om te luister na die taal van jou verstand toe haar vader in ‘n krisis beland en aandring dat sy huis toe kom om met sy jong baron te trou …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Metodologie Vir Die Sosiale En Gedragswetenskappe – G.K. Huysamen
R70,00 -
The jewels of Tessa Kent – Judith Krantz
R20,00 -
The Story Of The Jesus People – Ronald M. Enroth et al
R50,00 -
My Eie Seestorieboek – Eric Stander
R30,00 -
Wieniawski Polonaise Brillante Opus 21 For Violin And Piano
R50,00 -
Speurder Annika Stel Ondersoek in – Elmarie Botes
R30,00