Hoofmeisie Kobie (Maasdorp) – Stella Blakemore

R50,00

Looks like an unread copy, but not in pristine condition. The cover looks slightly worn on the edges.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wat almal verwag het, gebeur toe: Kobie Malan is Maasdorp se nuwe hoofmeisie! Kobie is dolgelukkig omdat sy haar ideaal verwesenlik het. Boonop is sy ook die skool se sportkaptein. Maar ‘n ramp tref Maasdorp en dreig om ook Kobie se geluk te vernietig: juffrou Van der Westhuizen, die gewilde hoof wat Maasdorpskool die beste meisieskool in die land gemaak het, verlaat die skool onverwags. Wat gaan van die skool en sy tradisies word, veral aangesien die nuwe hoof, juffrou Brand, heeltemal ander idees en opvattings het? Juffrou Brand dreig om heelwat veranderinge aan te bring; selfs om die trotse skooldrag af te skaf en om weg te doen met prefekte. Vir Kobie en haar vriende is dit nie meer hulle geliefde Maasdorp nie en hull is diep ongelukkig. Sal sake ooit weer regkom? Die Maasdorpers is egter vasbeslote om iets te doen, en met die Drie Muketiers se vindingryke planne gebeur daar vinnig merkwaardige dinge by Maasdorpskool!

Hoofmeisie Kobie is die agste titel in die gewilde Maasdrop-reeks.

Vendor Information

  • Store Name: My Owl Bookshop
  • Vendor: My Owl Bookshop
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.