Granate bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-Van der Boon **GETEKEN**

R69,00

Granate bloei in Jerusalem — Marzanne Leroux-Van der Boon **GETEKEN**
Toestand : Goed.
Tweede druk, Lux Verbi, 2004, Sagteband – Roman – 317pp. ISBN 9780796301215. Geskenk-inskrywing deur die skrywer.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9780796301215
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

In Granate bloei in Jerusalem gaan Marc, ’n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ’n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief.

Vendor Information