SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
- You cannot purchase products from this vendor as they are on holiday until 8 April 2025.
Description
Sy’t bloot na haar ma kom soek, maar op die kraaines van onderstrominge wat op haar wag, was Amanda nie bedag nie. Al wat sy wil he, is om met haar ma verenig te word. Sy’t nie geweet Leila is skatryk en die eienares van ‘n luuksehotel in die Drakensberge nie.
Sy stel nie in die geld belang nie. Al druk Barry haar, al glo niemand haar nie.
Sy pas nie in die gesofistikeerde omgewing nie. Sy is maar twintig, ongekunsteld, naief. Vertrou te maklik. Praat te maklik.
En sy weet nie mooi hoe om Hein Pienaar te hanteer nie. Is hy opreg, of ook daarop uit om haar te gebruik?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack