SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy’t bloot na haar ma kom soek, maar op die kraaines van onderstrominge wat op haar wag, was Amanda nie bedag nie. Al wat sy wil he, is om met haar ma verenig te word. Sy’t nie geweet Leila is skatryk en die eienares van ‘n luuksehotel in die Drakensberge nie.
Sy stel nie in die geld belang nie. Al druk Barry haar, al glo niemand haar nie.
Sy pas nie in die gesofistikeerde omgewing nie. Sy is maar twintig, ongekunsteld, naief. Vertrou te maklik. Praat te maklik.
En sy weet nie mooi hoe om Hein Pienaar te hanteer nie. Is hy opreg, of ook daarop uit om haar te gebruik?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Skop Nes, Blink Idees Vir Jou Eie Tuiste – David en Vicky Bell
R30,00 -
Bolandse bokkie – Wille Martin
R10,00 -
Speurder Annika Stel Ondersoek in – Elmarie Botes
R30,00 -
Vars Uit Ons See – Lannice Snyman, Anne Klarie
R100,00 -
Vlam van Silwerstroom – Adam Timmerman
R25,00 -
The jewels of Tessa Kent – Judith Krantz
R20,00