Description
Gebed-Simfonie sluit verskeie aangrypende verhale in en dit dien as inspirasie vir mense wat groot krisisse in die lewe beleef het. Die groot passie in Elreza se lewe is Jesus Christus, asook gebede vir en opleiding van sendelinge. Sy bly steeds ‘n prominente figuur in Christelike sendingwerk gekoppel aan die Back To The Bible Mission in Mpumalanga.













