Eva – Jaco Thom

R50,00

Die kopie is in ‘n baie goeie kondisie.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Dis my skuld, my skuld, my skuld!

Eggo dit in Eva se gedagtes, as sy dink aan haar grootste fout.

Die verhaal van Eva, is eintlik ook die verhaal van duisende vroue deur die eeue heen, en ook van moderne vroue vandag.

Emtia is een van daardie vroue. Haar gewete jag haar oor haar foute, verkeerde besluite en hul yslike nagevolge soos die ramp wat haar gesin oorgekom het. Hoe gaan sy met hierdie innerlike konflik saamleef? Hoe gaan sy ooit haarself vergewe?

Eva is n verhaal wat jou sal ontroer, sal laat dink en van jou eie skuldlas sal laat vrykom.

Vendor Information