SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Emma se eerste keuse – Elsa Hamersma
R35,00
A very good-looking copy. It seems it has not been used much – if at all. No creases on spine, no dog ears. Very little sign of shelf wear. Overall a good, clean book.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry.
Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd ál om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar.
Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . .
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
- 5.00 rating from 1 review
-
Gesels Met God Oor Alles – Joyce Meyer
Vendor: My Owl Bookshop
R45,00 -
Nourishment – Gerard Woodward
Vendor: My Owl Bookshop
R45,00 -
Blood Wealth – Blair Stuart
Vendor: My Owl Bookshop
R20,00 -
The Way Of The Stone Cutter – Henning Gericke
Vendor: My Owl Bookshop
R25,00