Die Volledige Sprokies Van Grimm – Marita vd Vyver

This seller is currently on holiday.

R250,00

Slight discoloration of first and last page

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover

Description

Die Volledige Sprokies Van Grimm, ‘n fris, lewendige vertaling deur Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een band verskyn. Ook die herkoms van elk van die 210 sprokies wat aan die hand van verskeie bronne nagegaan is, word vir die eerste keer in Afrikaans opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders – Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber – in ’n Afrikaanse uitgawe gebruik word.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.