You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Die Swart Sluier is ‘n vervolg op Swart koring, ‘n alternatiewe hygroman. Sonja Vermaak woon ‘n leeskringseminaar op Welkom by. Daarna word sy deur die verontwaardigde spoke van Afrikaanse skrywers en romankarakters gekonfronteer. Sy is ook ‘n boer op die plaas Kromdraai, en ‘n speurder wat ‘n raaisel moet oplos.