SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Die Storie: ‘n Aaneenlopende Verhaal van God en Sy Mense – Max Lucado & Randy Frazee
R50,00
In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page. Spine might be slightly creased and/or slightly slanted.
Out of stock
Why Buy From Bookle?
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Share with friends:
Description
God wil verlore en seer mense red. Dit is waaroor Die Storie – die storie van die Bybel – gaan: God se groot liefde vir die mensdom. Saamgevat in 31 toeganklike hoofstukke, sal Die Storie jou ‘n beknopte oorsig gee oor Bybelkarakters en -gebeure van Genesis tot Openbaring. Deur gebruik te maak van die duidelike en maklik leesbare teks van die Nuwe Lewende Vertaling lees die stories, gedigte en leringe uit die Bybel soos ‘n roman. En soos enige goeie storie is Die Storie vol intrige, drama, konflik, romanse en vernuwing – en hierdie storie is waar!
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack