SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
“Die Stiltetydbybel vir mans is geskryf vir die man wat hom graag in God se Woord wil verdiep om troos, moed en onderskraging daarin te vind. Dit bevat die hele Nuwe Testament van die 1983-vertaling verdeel in 365 dae met ’n inspirerende oordenking vir elke dag. Hierin laat Stephan Joubert die lig van God se Woord val op die man in sy daaglikse lewe: sy beroep, huwelik, gesin, manwees…
Die Stiltetydbybel vir mans sal mans wat graag God se leiding in hulle daaglikse lewe wil ervaar tot nuwe hoogtes inspireer.” – Goodreads
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
He’s just not that into you – Greg Behrendt, Liz Tuccillo
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Wandel deur die Woord – Johan Smit
Seller: LekkerLees
R40,00 -
Vra God te veel? – Braam Hanekom
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Bloodline – Mark Billingham
Seller: LekkerLees
R45,00 -
A Sister’s Hope – Wanda E Brunstetter
Seller: LekkerLees
R40,00