In Die Oop Deur deur Corlia Fourie leef Julie en haar vriende in die onstuimige, rumoerige jare sestig, jare waarin ou tradisies en waardes oorboord gegooi word. Dis ook ‘n tydperk waarin baie jong mense die dogmas waarmee hul grootgeword het, konfronteer en herinterpreteer. Op boeiende en leesbare wyse weef Fourie hier ‘n tapisserie van die wel en wee van Julie, haar niggie Suzette, asook hul vriendekring. Elkeen van hulle soek op sy eie manier na geluk, en elkeen, in sy eie klein krisis-en-katarsis, gryp die leser aan.
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Die Oop Deur – Corlia Fourie”Cancel Reply
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.
Reviews
There are no reviews yet.