SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
François Bloemhof se debuutroman.
Sy volgende prooi staan voor hom.
‘n Meisie, jonk en mooi, met borste soos appels wat nog uitswel.
Hy glimlag en streel oor die appels. Dan klou sy een hand tóé; ‘n skroef.
Hoe misbruik sy nie dié liggaam snags nie?
Daarom moet hy haar straf.
Daar’s so baie ander op Botmasdorp wat nog moet boet. Juis nou met die eeufeesvierings. Hulle wat so stil en geborge lewe, maar soveel onreg en sonde verberg. Baie beskou hom as ‘n naamlose vreemdeling, maar weet hulle nie dat hy hulle tot in hul wese se diepste ondergrond ken nie?
Dit het aangebreek: die tyd om te ly. Die tyd van wraak.
Laat onheil oor die strate en huise kom.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
- No ratings found yet!
-
Brick Lane — Monica Ali
Seller: BookDaddy
R38,00 -
No Time Like The Present — Nadine Gordimer
Seller: BookDaddy
R99,00 -
The Virago Book Of Spirituality – Sarah Anderson
Seller: BookDaddy
R49,00 -
Drie Nederlandsche Novellen: Orpheus In De Dessa, Vriendin, De Straat
Seller: BookDaddy
R39,00 -
But Deliver Us From Evil – Lauri Kubuitsile
Seller: BookDaddy
R79,00 -
Wildlife — Richard Ford
Seller: BookDaddy
R40,00