Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte – Fanie Olivier

R65,00

Only the cover shows minor signs of use. Otherwise a good, clean book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Lesers wag al baie lank op ‘n heruitgawe van Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Die derde, uitgebreide uitgawe van hierdie gewilde bloemlesing sluit ook vir die eerste keer die liefdesgedigte van NP van Wyk Louw in, en bied ‘n wyer keuse van Breyten Breytenbach.

“Met so ‘n bloemlesing liefdegedigte kan ‘n uitgewer net so min ‘n fout maak as ‘n bakker wat besluit om ‘n brood te verkoop,” het Abraham de Vries by die verskyning van die eerste uitgawe gesê.

“‘n Pragtige geskenk – vir minnaars en ander mense,” was Cecile Cilliers se woorde by die tweede uitgawe in 1992.

Lesers wag al baie lank op ‘n heruitgawe van Die mooiste Afrikaanse liefdegedigte. Die derde, uitgebreide uitgawe van hierdie gewilde bloemlesing sluit ook vir die eerste keer die liefdesgedigte van NP van Wyk Louw in, en bied ‘n wyer keuse van Breyten Breytenbach.

“Met so ‘n bloemlesing liefdegedigte kan ‘n uitgewer net so min ‘n fout maak as ‘n bakker wat besluit om ‘n brood te verkoop,” het Abraham de Vries by die verskyning van die eerste uitgawe gesê.

“‘n Pragtige geskenk – vir minnaars en ander mense,” was Cecile Cilliers se woorde by die tweede uitgawe in 1992.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.