SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Liebert se susters skryf hom in vir ‘n vrousoekprogram op TV, hoewel hy baie steeks is daaromtrent. Adamia is mos op sy perdeplaas en hulle kom goed klaar. Adamia se hart is egter styf toegesluit ná die episode met Mitch in Kentucky. Adamia verloor gewig en versorg haar skielik baie beter, en dis natúúrlik nie vir Liebert nie. Die “popsies” van die TV-program kom kuier, en tot Adamia se grootste skok daag Mitch ook by die plaas op…
Vendor Information
- Store Name: Mengelmoeskardoes
- Vendor: Mengelmoeskardoes
-
The sisterhood of the traveling pants – Ann Brashares
Seller: Mengelmoeskardoes
R45,00 -
Spud – John van de Ruit
Seller: Mengelmoeskardoes
R35,00 -
Van Die Kaap Tot Kilimanjaro – Johan Badenhorst
Seller: Mengelmoeskardoes
R55,00 -
Ken & Verstaan Lewensvaardighede – Gaynor Cozens & Fairuz Parker
Seller: Mengelmoeskardoes
R55,00