SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy ken die land, weet Liza Escombe toe sy in die Kaap voet aan wal sit.
Sy het saam met haar pa uit Engeland hier ko jag, maar bly agter toe sir George eers weg is vir sake.
Saam met Kobus Venter reis sy noord na sy plaas anderkant die Garieb. Sy moet weet waar al die vae beelde vandaan kom. Sy ken die geluide, die reuk van die veld, die gebruik van beeste, die geknetter van die vuur. Sy hoort hier. Maar hoe?
Afrika is in haar bloed. En veral Kobus Venter, met sy bekende, bruin oe. maar sy moet terug Engeland toe. Sy is aan lord Cecil belowe …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
The Aquitaine Progression – Robert Ludlum
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
The Bride’s Diary – Lizelle Furter
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Klank Van Die Kastanjette – Ela Spence
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Jaarringe van liefde – Rika du Plessis
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
SAICA Student Handbook 2017/2018 Volume 2C
Seller: Mel's book shack
R250,00 -
As jy kan fluit op hierdie maat – Freda Linde
Seller: Mel's book shack
R15,00