Die duisend en eerste nag – Francois Bloemhof

R99,00

Hierdie kopie van Die duisend en eerste nag deur Francois Bloemhof is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB036 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9780639607580
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val ‘n deel van hom weg.  Hy raak toenemend eensaam en onttrek in ‘n wêreld van ou films.  Hy sien haar in sy eie spieëlbeeld en hoor haar op ongeleë tye.  ‘n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wêreld finaal en Herman verval in ‘n diep koma.  Hy bevind homself binne-in ‘n avontuur, nagmerrie, ‘n wêreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg.  In hierdie vreemde, magiese realiteit beweeg hy tussen plekke en ontmoet verskeie karakters – elk met sy of haar eie storie.

Vendor Information