Toe die rykmansdogter Christelle Weideman onbeplan by Rosegeur, ‘n halfweghuis vir uitgeworpenes wat ‘n nuwe begin wil maak, beland, gaan haar oe werklik oop vir ander se pyn en drang na selfvernietiging. Haar nuwe pad kruis ook die van dokter Elmar Dinkelman en sy moet ‘n duur prys betaal …