Die Derde Spoel — S. J. Naudé

R50,00

Toestand: Goed
Eerste druk, Umuzi, 2017, Groot formaat Sagteband – Roman – 341pp. ISBN 9781415207475.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9781415207475
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

S.J. Naudé het met sy eerste boek, die kortverhaalbundel Alfabet van die Voëls, reeds groot indruk op die letterkundeverhoog gemaak. Sy tweede publikasie, Die Derde Spoel, het die UJ-prys vir fiksie, die Eugène Marais-prys en die kykNET Rapportprys vir 2018 ontvang, asook die kroon van pryse, die Hertzogprys vir beste prosawerk, en die kortlys vir die Helgaard Steyn prys vir skryfkuns.

Naudé se vars, nuwe styl het resensente beïndruk. Op die oog af lees die roman soos ’n speur-spanningsverhaal waar die hoofkarakter se soeke na ’n verlore filmrol en ’n verdwene minnaar hom na verskeie wêrelddele neem, dikwels in gevaarlike omstandighede.

Maar die boek bied verskeie lae wat die ywerige leser kan ontgin. Die karakter, Etienne, en sy omswerwinge is die gegewe waarbinne verskeie temas aangebied word, insluitend vreemdelingskap, melankolie, liefde en seksualiteit, die kunste (musiek, skilderwerk, filmkuns), filosofie, Vigs, verlies en ’n bemoeienis met die onbereikbare verlede.

Vendor Information