SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Lennet Loots is ‘n alleenloper. Hy woon op ‘n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was hy ‘n gewone rekenmeester wat ‘n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee sy meisie, sy loopbaan, sy pa (wat hy vermy, al woon hy net om die draai).
Die daggaboer is ‘n ontroerende debuutroman – die verhaal van ‘n jong man wat verkies om eerder in ‘n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer.
Jean-Pierre de Kock het ‘n honneursgraad in musiek op Stellenbosch verwerf maar werk deesdae in die houtbedryf. Van sy rubrieke het al op Netwerk24 verskyn, en ‘n kortverhaal is opgeneem in die Woordfees-bundel van 2016. Hy woon op Somerset-Wes maar hy wil hom eendag op ‘n klein dorpie vestig.
Vendor Information
- Store Name: Bee's Books
- Vendor: Bee's Books
- 5.00 rating from 1 review
-
Branson – Tom Bower
Vendor: Bee's Books
R35,00 -
Women’s Bodies, Women’s Wisdom – Christiane Northrup
Vendor: Bee's Books
R95,00 -
Freedom Is – Brandon Bays
Vendor: Bee's Books
R35,00 -
How to write and speak better – Reader’s Digest
Vendor: Bee's Books
R65,00 -
The Bone Woman – Clea Koff
Vendor: Bee's Books
R50,00