SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Die Brug Na Haven – Francine Rivers
R85,00
Oorspronklike titel, Bridge to Haven, is gepubliseer in Afrikaans deur die Christelike Uitgewersmaatskappy in 2014, 432 bladsye.
1 in stock
Why Buy From Bookle?
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Share with friends:
Description
‘n Verhaal van versoekings, genade en onvoorwaardelike liefde. In Die Brug na Haven is Lena Scott in 1957 ‘n opkomende ster in Hollywood. Haar regte naam is egter Abra, grootgemaak in die huis van dominee Ezekiel Freeman, nadat hy haar as baba onder ‘n brug buite Haven gevind het. Sy word volwasse en ‘n twyfelagtige jongman lok haar na Hollywood. Maar is dit werklik wat sy wil hê?
Vendor Information
- Store Name: Etcetera
- Vendor: Etcetera
-
An Introductory Guide To Aromatherapy – Louise Tucker
Seller: Etcetera
R185,00 -
The Fallen 4: Forsaken – Thomas E. Sniegoski
Seller: Etcetera
R65,00 -
Die Belydenis – Beverly Lewis
Seller: Etcetera
R75,00 -
For One More Day – Mitch Albom
Seller: Etcetera
R99,00 -
Die Pennie – Joyce Meyer, Deborah Bedford
Seller: Etcetera
R95,00 -
Ontsluit Die Joodse Kode – Perry Stone
Seller: Etcetera
R150,00