You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Dae Uit Ons Geskiedenis – Saamgestel deur Die Vriende Van Afrikaans
Die boek is ‘n Afrikaanse kultuur-historiese dagboek met ‘n magdom vertellings van gebeure in die verlede wat ‘n invloed op Afrikaanssprekendes gehad het.
Dit dek die 366 datums van ‘n jaar, en belig die belangrikste gebeure op daardie datum in die verlede.
Hoewel die fokus op plaaslike gebeure is, word wereldgebeure ook uitgelig soos nodig.