SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, ‘n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en ‘n mooi huis.
Maar eintlik is haar lewe besig om uitmekaar te val. Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber poësie. En sy het die verskriklikste vermoede …
Dan verras Herman haar met ‘n reis na haar geboorteland. Dit is ‘n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep.
Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Die God wat omgee – Kobie Linde
R30,00 -
Dynamics of Intercultural Communication – Carley H. Dodd
R50,00 -
Harry Potter and the Goblet of Fire – J.K. Rowling
R100,00 -
Bloedsuier – Lambert Visser
R10,00 -
Via Afrika wiskunde Graad 12 Leerderboek – M.L. Botsane
R150,00 -
Die vrouens van Nonniesrus – Sarah du Pisanie
R15,00