Buit – Dibi Breytenbach

R159,00

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Kwela, 1960, Groot-formaat sagteband – Roman – 340pp. ISBN 9780795710605.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 9780795710605
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

In Buit deur Dibi Breytenbach, vlug Markus Gerlach en Domingos Magadzi oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie.

Gou bevind Phoebe haar midde-in ’n botsing tussen gevreesde insurgente, private militêre kontrakteurs en – erger nog – ’n bloeddorstige reeksmoordenaar.

Vendor Information