SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
As bekende sangeres was Lydia Verhoef gewoond aan roem en bewondering, maar toe haar sangloopbaan eindig, het die bewonderaars – en heelwat vriende – verdwyn.
Sy besluit om haar erfplaas te gaan besoek en om haar oupa se planne vir die plek deur te voer. Maar sy sou nooit kon voorsien wat – en wie – sy daar sou aantref nie.
Met die intrapslag bots sy met ‘n reus van ‘n man met ‘n amper meerderwaardige en nors houding ….. en die blouste blou oë wat sy nog gesien het. So oorweldig is sy dat sy nie kans kry om te verduidelik wie sy is nie en hierdie misverstand veroorsaak die soort probleme en hartseer wat albei tot elke prys wou vermy.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Kompromie Met Die Liefde – Adam Timmerman
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Nimfvalkie – Magdaleen Viviers
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Gister Se Weerklank – Adam Timmerman
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Intrige Op Imbovali – Malene Breytenbach
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Die Vyf Susters – Alex Muller
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
What nobody tells a new father – Alan Hosking
Seller: Mel's book shack
R50,00