SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Frans en Marja se vreemde ontmoeting laat nie een van hulle onaangeraak nie, en hulle ontmoet mekaar ‘n hele paar maande later weer in Europa, die keer in heeltemal ander omstandighede. Hulle besef dat hulle versot is op mekaar, maar Frans hou nie rekening nie met die vasberade rykmansdogter, Diana, wat hom kansel toe wil skeep.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Partnering For Resilience – R Ferreira, L. Ebersohn
R100,00 -
Die Ultimatum – Frederik H. Steyn
R40,00 -
Melodie van Liefde – Schalkie van Wyk
R15,00 -
The Blue Day Book: A Lesson in Cheering Yourself Up – Bradley Trevor Greive
R40,00 -
Slingerpad na die Hart – Wilmari Jooste
R25,00 -
Oase van geluk – Ena Murray
R25,00