SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Na die gewoel en gejaag van die groot stad het inspekteur Adriaan Kruger begin gwoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Dan word hy boonop tot kaptein bevorder.
Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dan dit wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangavl is se pa is ‘n vooraanstaande man in hieride geweste. En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
All-bran Vir Die Siel – Susan Coetzer
R50,00 -
Geliefde goggavanger – Mari Grobler
R15,00 -
This Year It Will Be Different – Maeve Binchy
R40,00 -
‘n Nooi vir Blinkdraai – Dianne van Eeden
R15,00 -
The Story Of The Jesus People – Ronald M. Enroth et al
R50,00 -
Die Morester Skyn Helder – Mari van den Berg
R10,00