Ankers vir Vandag – Nadine Blom

R37,50

Overall Condition: Very Good
Pages: 176
Inscriptions: Full page note in pen on Inner Front Cover
Binding: Good – No Loose Covers/Pages

Box Code: BB40

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 9780796320773
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Elke Christen het ankers nodig, dit wat on vashou aan God en wat keer dat ons lewensbootjie op die rotse loop.

Die bekende sangeres Nadine Blom ken die donker kant van die lwew. Sy moes self leer dat as dit voel of alles uitmekaarval, slegs jou geloof jou kan deurdra. In hierdie openhartige boek vertel Nadine van valse ankers wat ons in die steek laat, maar sy wys ook op die ankers waaraan elkeen van ons met vertroue kan vashou.

Wanneer Nadine iets aanpak doen sy dit met oorgawe. Vir haar was dit nog altyd belangrik om ‘n verskil te maak, en sy kry dit reg met alles waarmee sy besig is, al verg dit baie harde werk en toewyding.

Vendor Information