Description
Alternatiewe Kure is ‘n waardevolle bron waarin 300 kundiges hul kennis deel. Die boek word as ‘n naslaanwerk bedoel, nie as ‘n mediese handboek nie. Maak dus ingeligte keuses rakende jou gesondheid en onthou, die liggaam het steeds ‘n natuurlike geneeskrag.


















